Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Fanie Viljoen

@ Sunday Times Books LIVE

About Fanie Viljoen

Fanie ViljoenFanie Viljoen is ’n voltydse skrywer, skilder en illustreerder van Bloemfontein. Nadat sy eerste kortverhaal is in 1999 in Sarie gepubliseer is, het nog publikasies in tydskrifte en boeke gevolg. Hy was al twee keer die naaswenner in die RSG/Sanlam-radiodramakompetisie. Vandag is hy een van Suid-Afrika se bekendste kinder- en jeugboekskrywers met twintig boeke op die rak, waaronder die jeugverhale Betower en Nova: Bloedbroers.

Sy werk is bekroon met verskeie toekennings soos die Goue Sanlam-prys vir jeuglektuur, M.E.R-prys vir jeuglektuur, M.E.R.-prys vir geïllustreerde kinderboeke, naaswenner in die Lapa-jeugromankompetisie en talle ATKV-kinderboektoekennings.

Viljoen skryf veral kinder- en jeugboeke omdat daar nie grense is aan kinders se verbeelding nie. Hy woon die afgelope nege jaar in Bloemfontein en skilder en skryf voltyds.

 

Please register or log in to comment